Die Kruin Kommando
UNIFORM
Voortrekker-aktiwiteite vind plaas in “Aktiewe Drag”, wat die Voortrekker-gholfhemp insluit. Formele geleenthede vind plaas in “Formele Drag”, wat ’n erkenningsbaadjie tot eersgenoemde voeg. Alle inligting in dié verband is beskikbaar in Die Voortrekkers se Biblioteek onder die Taakgroep: Voortrekkerdrag.
Voortrekkerdrag kan gekoop word by die Voriemôl.
Kontak ons kommandoleier vir hulp met Voortrekkerdrag, asook vir skenkings aan die Klerebank.